Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1928 hardeband - geen stofomslag - 276 bladsye, die hardeband het n paar klein merkies aan, naam op die eerste bladsy, bladsy 8 het n baie klein skeurtjie aan die onderkant, enkele vlekkies weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed- vir ouderdom in n goeie toestandhou asb in gedagte dat die boek al oud is, versending R30 in RSA- Geen oorsese versending