Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Laaste dans, Drienie - Steve Hofmeyr. 217 bladsye. Nuut.
Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Broolyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so 'n bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie.
Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan.