Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
‘n Verwerking van “Die Wêreld die Draai”, Kwinkslae op voorblad soos “Geen resensie word gevra nie. Wanneer ek een van die dae dood is, sal dit tyds genoeg wees Om van wurms geknaag te word.” En “I suffer fools sadly.”
Nasionale Pers Uitgewers, 1937 druk, 63p.
Toestand: Sagteband erg verweer, geen stofomslag, erge ouderdomsvergeling en ouderdomslytasie, en merke, rooi penonderstrepings.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.