R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Goeiemore, Mnr. Mandela - Zelda la Grange - Penguin - 2014 - 347pp, swart en witfoto's - Sagteband in mooi skoon toestand; ongeleesde geskenk.
Posgeld en verpakking R35.00
Goeiemôre, Mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe Zelda la Grange se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as Nelson Mandela se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
" President Nelson Mandela se keuse van die jong Afrikaner tikster Zelda la Grange as sy mees vertroude assistent, het sy verbintenis tot versoening in Suid-Afrika verpersoonlik. Sy het sy vetroue beloon met lojaliteit en integriteit. Ek het die hoogste agting vir haar." Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu