Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Merendeel speurverhale wat almal die natuur insluit. Marais span die natuur in om in te gryp in menslike handelinge, soms as vriend, soms as vyand, maar meestal om die skurk aan die pen te laat ry. ‘n Versameling wat ure se leesgenot sal verskaf.
Human en Rousseau Uitgewers, 1994, EERSTE DRUK
Toestand: sagteband, goeie, skoon, stewige toestand.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, and POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy