Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1938 hardeband 135 bladsye plus 104 bladsye afdrukke. die hardeband is effens verweer met merkies soos te sien op die foto, inskripsie voor in boek, die teks is skoon en daar is geen los bladsye nie, by afdruk 71 lyk die binding nie meer so mooi nie, daar is n klein vlekkie aan die onderkant van die laaste bladsye, enkele bladsye het skade onder soos te sien op die foto onder, ek sal die boek dus beskryf as effens verweer,nogtans n goeie kopie,versending R30 in RSA - geen oorsese versending