Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Orin Scott is in Kaapstad gebore (8.9.1940). Aan die einde van 1958 begin hy werk in die kunsafdeling van 'n groot drukkersfirma in Kaapstad waar hy waardevolle ondervinding opdoen in die ontwerp van 'n verskeidenheid soorte drukwerk. "Die tegniek betrokke by die skepping van 'n goeie spotprent," se hy, "hand nou saam met fyn waarnemingsvermoe en die interpretasie van 'n idee deur 'n goeie tekening. As jy nie jou idees kan illustreer nie, is dit nutteloos. Die onderskrif is belangrik, maar kan nie sonder 'n treffende tekening standhou nie." Scott se spotprente bevat dan ook dikwels hulle eie verklaring en het geen onderskrif nodig nie.
Orin Scott started at die Beeld at the start of the newspaper and retired 19 years later (Dec.1993)
COUNTER TO COUNTER POSTAGE R100.00 IN SOUTH AFRICA ONLY