Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Opkoms van Europa 1500-1815 Geskiedenisboek deur P de Klerk et al vir Universiteitsvlak
Inleiding tot die Westerse Beskawing geskiedenis vanaf die 15de eeu tot 1815.
Kaarte, foto’s.
Toestand: Sagteband, rug en band effens verslete, naam van vorige eienaar op skutblad, potloodaantekeninge en onderstrepings.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy