Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spookstories deur van die bekendste Suid-Afrikaanse skrywers soos Marita van der Vyver, Hennie Aucamp, Leonard Koza, Pirow Bekker, Leon Rousseau, Petra Muller en talle ander. Onder hulle is die verhaal van die Ryloper van Walvisbaai, verhale van spoke wat ’n boodskap het, Vrou van die Stormnag deur Adriaan Snyman en verhale van boodskappe van die Ander Kant.
My kommentaar: een van die beste Spookstorieboeke in Afrikaans!!!
Tafelberg Uitgewers, eerste uitgawe 2006. 336p.
Toestand: Sagteband, baie goeie toestand, geen merke.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.