Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spanningsverhaal met die hoofkarakter ‘n joernalis wat besluit om ‘n moordenaar se onskuld te bewys.
Ons Eie Boekklub uitgewers, eerste druk, 1978, 164p.
Illustrasie van titelbladsy
Toestand: Hardeband geringe rakslytasie, geen stofomslag, geringe ouderdomvergeling, skoon en stewig gebind, naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A.)
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy