This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

R30 shipping
Die geheime kamer - Corlia Fourie
R165
R30 shipping
53% OFF
Die koggelaar - Pieter Fourie
R150 R320
Die Koggelaar, Pieter Fourie (`n Drama)
R35
R30 shipping
Duskant die Duine. Jan en SD Fourie. GETEKEN X2.
R220

Die Lanternswaaier - SD Fourie

Secondhand
R75.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT1846
Bob Shop ID:
164892145


Die Lanternswaaier - SD Fourie - Naledi - 2013 - 237pp - Sagteband in baie mooi toestand.

Posgeld en verpakking R28.00

Die historiese gebeure wat in hierdie roman as agtergrond en basis gebruik word, is ‘n fassinerende, merkwaardige en tot dusver onontginde geskiedenis in Afrikaans.. Die Lanternswaaier verhaal sluit (Desember 1894) met die inwyding van die Danger Point vuurtoring en die gevolgtrekking dat die bedryf van lanternswaaiery en die gepaardgaande strandjuttery tot ‘n einde gekom het. Dus: ‘n ongelooflike ryk gegewe wat ‘n grootse roman tot gevolg kan hê.

Hier is ‘n verhaal wat die omgewing; die mense met hulle eie geaardheid en unieke lewenswyse aan hierdie harde maar veelkleurige omgewing aan die suid-wes Kaapse kus aan die res van Suid-Afrika se mense bekend gaan stel en gaan meevoer op ‘n baie interessante en meesleurende reis.
Die tranportryers en hul vergete roetes word weer oopgeskryf, die besondere kusfynbos, kruie en gebruike word in die storie ingeweef sodat jy blombos en strandsalie ruik, die klammigheid van die seemis aan jou lyf voel.
En dan is daar nog Sophie se heldersiendheid want sy is, volgens die kruievrou, met die helm gebore, die legende van die bruidspook by Duynefontein se drif.......
 

Customer ratings: 1 ratings

Items received - thank you, it was a pleasure doing business
25 Nov 2014