Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“LANG HENNING EN DIE SIRKUS”
Die Karoo Avonture, No. 13 - Mary Sadler
Daar is vervalste geld in omloop in die Karoo en Lang Henning word deur ’n neef gevra om ondersoek in te stel. Toevallig is ’n sirkus ook op toer deur die streek, met ’n geheim en intrige van sy eie
Lang Henning en Boet sluit aan by die sirkus om antwoorde te vind, maar dan raak die olifant weg en ontsnap die leeus!
Avontuurverhale vir jonk en oud! - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
:: SAKBOEK GROOTTE: 14cm x 9.6cm ::
Eerste uitgawe, eerste druk, 2014 | 146 bladsye.
ISBN: 978-1-920709-09-9