Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hangende Berg deur Christof Muller Vroee Kaapse avontuurverhaal EERSTE UITGAWE
Gebaser op die verhaal van drosterbendes naby Kaapstad,rondom Hangklip, 200 jaar gelede. Van die insidente is fiksie, maar die figuur Kolonel Robert Gordon se betrokkenheid is op ware feite gebaseer.
Tafelberg Uitgewers, EERSTE UITGAWE 1986, 132. EERSTE UITGAWE
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.