Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Olifante het aanvanklik oos-wes gemigreer, maar die skepping van nasionale parke en ander bewaringsgebiede het die olifante ingeperk. Onderweg tussen Kaap Kruis aan die Namibiese kus en Mabibi aan die Kwa Zulu Natalse kus het die span aangedoen by die Kaokoveld, die Etosha, die Kaudum, die Okavango pypsteel, die Moremi en Chobe, Victoria Waterval, Hwange, die Tuli, Mapungupwe, die Ivoorroete, Die Kruger Wildtuin, Swaziland, die Maputo Elephant Reserve en uiteindelik die Noordkus van Kwa Zulu Natal.
Summary | 'n avontuur dokumenter van ses manne in drie 4trek voertuie wat gereis het vanaf die Atlantiese Oseaan tot by die Indiese Oseaan. |
Format | DVD (Boxed set) |
Release date | 20140801 |