Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Carl Niehaus biografie Om te Veg vir Hoop gaan oor sy lang pad van selfontekking en worsteling wat hy moes loop om helderheid te kry oor sy plek as Afrikaner en Christen, sy betrokkenheid by die ANC en die opspraakwekkende verhoor wat op ’n vonnis van vyftien jaar vir hoogverraad gelei het. “’n Boek vir elke Suid-Afrikaner, ongeag sy politieke oortuiging, wat die snel veranderende Suid -Afrika beter wil verstaan.” Foto’s.
1993, Eerste uitgawe - Human & Rousseau - 131p
Toestand: Hardeband. Baie goeie toestand
Verpakking en Posgeld R28 (in SA)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.