Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geteken PJ Nienaber
Genommer: 208
Hardeband. 360 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Van spoke gepraat bevat 34 verhale uit die pen van Afrikaanse skrywers (sowel van gevestigde outeurs en minder bekendes), met hier en daar 'n vertaling uit Frans en Nederlands. Saamgestelde bundels oor spoke en die onnatuurlike het in die Afrikaanse letterkunde 'n vaste plek.