Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Woordelys en Spelreels saamgestel deur die Taalkommissie.
In opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Tafelberg Uitgewers, Agste verbeterde uitgawe, 1991, 393p.
Toestand, hardeband, goeie toestand, min slytasie, naam van vorige eienaar voor in boek.
Verpakking en Posgeld R28 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.