Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
A.M. Grundlingh behandel in Die hendsoppers en joiners die rol en optrede van hierdie mense. Baie was bywoners of ander armes wat maklik omgekoop of gemanipuleer kon word om in Britse diens te tree. Hulle het hul optrede probeer verskoon met mooi rasionaliserings. Een van hulle het lank ná die vrede gesê dat hy aangesluit het om die oorlog tot 'n einde te help bring. "Dit was uit liefde vir my land. Ek was 'n ware patriot gewees."