Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fort Schanskop uitgegee deur die militere museum. A5, sagteband, 29 bladsye. Voorwoord deur PW Botha destyde eerste minister. Geskiedenis van Fort Schanskop 1897-1978.
Inhoud:
3. Historiese agtergrond
(a) Jameson-inval; (b) Beplanning en Bou; (c) Fasiliteite en Bewapening; (d) Uitrusting; (e) Fort Schanskop en die Tweede Vryheidsoorlog; (f) Fort Schanskop, 1900-1978
2. Die Staatsartillerie van die ZAR
(a) Ontstaan; (b) Ontwikkeling voor Tweede Vryheidsoorlog; (c) Die Tweede Vryheidsoorlog
3. Uitstallings