This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho18373

Verkeerde Nommer (Alex Heyns, Hannah Botha, Ben Potgieter) (DVD)

New
R59.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
9543
Bob Shop ID:
167147514

Twee Gamatte beroof 'n diamantslypery in die Kaap waar SAM "Clark Gable" MARAIS en SOLLY "Marilyn Monroe Blowing Kisses" Philander saam met Eddie Ecksteen en Sue Kelly-Christie sorg vir benoude oomblikke en skreeusnaakse situasies. Die diewe beland in OVERDORP. Oom Thysie verstaan soos gewoonlik verkeerd en dink daar is Swapoterroriste wat toeslaan. Dit lei tot 'n jaery met motors en 'n skietery in die regte "Western"-tradisie. Asof daar nie genoeg aksie in Oom Thysie se lewe is nie, is daar sprake van diamante wat op sy grond ontdek is. 'n Ou liefde van Kriekie daag op in Overdorp. Hy is skatryk en boonop 'n regte ou haan en maak Oom Fasie groen van jaloesie. Ta'Lissie se verjaarsdagpartytjie breek aan en al wat leef en beef van Overdorp en kontrei daag op. Weens 'n misverstand en 'n klein "ongelukkie" word die hele lot vergiftig.
Klein Hannes van Jan en Grieta raak weg en veroorsaak groot konsternasie omdat almal meen hy het in die watergat by Oom Fasie se delwery verdrink. Skaars het vrede vir die Overdorpers gedaal of Sersant Engelbertus daag op en dreig met boeie en tronkselle en Overdrop se telefoondrade is weer vuurwarm.

More from this seller

View all
R30 shipping
Incredible Hulk, The (Edward Norton, Liv Tyler, William Hurt, Tim Roth) (Blu Ray)
R238
R30 shipping
Altitude Bailey Floppy hat - khaki
R104
R30 shipping
Doom Patrol - Season 2 (DVD Box Set)
R315
R30 shipping
Harebells at Sunrise (500 Piece Puzzle)
R190

Customer ratings: 1 ratings

Happy with purchase
16 Feb 2015