This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho18305

Vetkoekpaleis Deel 8 (DVD)

New
R94.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Product code:
15530
Bob Shop ID:
167156450
IN BELANG VAN RUGBY: Poppie soek ‘n paar tjeks vir huishoudelike uitgawes. Mnr Louw, die skoolhoof, kom stel sy “vriendin" Fanny aan Frikkadel voor. Fanny is ‘n sangeres en wil ‘n konsert aanbied in belang van rugby. Fanny gaan nie goed af by Poppie nie maar Worsie is veel meer ingenome met haar. Boeboe “flash" vir Worsie om sy seining van haar te verander.

WORSIE SE WOORDE: Poppie voel dat Ruben ‘n boetie of sussie moet kry. Frik, wat vir ‘n jaar nie Loftus toe kon gaan nie, maak erg beswaar teen die voorstel. Hy sien net nie kans vir alles wat ‘n nuwe baba meebring nie. Sheridon het vroumensprobleme van sy eie wanneer sy baas, Me. Mapoeza besluit om allerhande temas vir die sekuriteitswagte se uniforms in werking te stel. Hy doen aansoek om ‘n spietkop te word. Worsie help onbewus vir Poppie om Frikkadel te oortuig toe hy vir Boeboe in die kombuis lewensprioriteite verduidelik.

DIE KETTINGBRIEF: Worsie ontvang ‘n kettingbrief wat dreig dat die ongeluk hom bloots gaan ry as hy nie gehoor gee daaraan nie. Koekie nooi Worsie na haar troue. Boeboe stel voor hy vat ‘n ‘seksie cherrie' saam om Koekie te vermaak. Sheridon word ‘n spietkop. Worsie se kombuis ontplof byna en hy word by die troue uit die kerk gegooi. Worsie se geluk draai egter en Poppie en Frikkadel s'n ook.

DIE PRINS VAN PLESIER: Sheridon vertel vir Worsie dat hy Koekie in die Mall gesien het en Worsie haas hom daarheen. Koekie weier aanvanklik om met Worsie te praat maar kom dan tog vir hom kuier. Voor Sheridon maak Worsie die pap so bietjie dik aan. Koekie hoor hom en sy gee hom ‘n verdienstelike skop onder die bas. Worsie belowe om dit nooit weer te doen nie en hulle maak op.

DIE JA-WOORD: Sheridon en Fogele kom hou sy afskeidsete in die Vetkoekpaleis. Hulle raak getrek en Frik drink saam net om gesellig te wees. Ella klap vir Worsie, en Frik gooi haar by die winkel uit. Poppie moet die vrede kom bewaar en kry ‘n gesellige Delport aan diens. Poppie vervies haar en Frik is reguit ‘dog box' toe. Koekie daag op net toe almal loop en Worsie vra haar om sy ‘cherrie' te word, sy sê ja. Ella dring aan dat Worsie sy nuwe meisie aan haar en Apie moet kom voorstel. Koekie en Worsie maak gereed om te gaan. Koekie lyk pragtig en Worsie is smoorverlief. Op die ingewing van die oomblik vra hy haar om te trou.

DIE MOET-TROUE: Sheridon kom vertel vir Frik dat gerugte die rondte doen dat iemand in die Vetkoekpaleis moet trou. Sonder om die skinderstorie behoorlik te bevestig spring Ella weg met trou- en onthaalreëlings. Frik, Sheridon en Fogele reël ‘n ramparty. Boeboe soek ‘n kêrel, Poppie reël ‘n wittebrood en Koekie kry vir Worsie om ‘n dominee te reël. Die groot dag breek aan en alles is gereed. Almal is ook gereed, behalwe Worsie. Hy het net spoorloos verdwyn. Gaan hulle Worsie kry? Gaan iemand nog trou? Was al die reelings verniet? Word Ella se droom of nagmerrie waar?

More from this seller

View all
R30 shipping
Armageddon (Bruce Willis, Ben Affleck) (DVD)
R197
Promo 6 Panel Cap - cyber plum
R82
R30 shipping
Eva And Elm Chanelle Midi Toiletry and Cosmetic Bag (EE-420)
R213
R30 shipping
Alexander (Colin Farrell, Anthony Hopkins) (Blu Ray)
R359