Ambassadeur deur Andre Brink.
Die Roman speel in Parys af waar die held betrokke raak in ’n verhouding met ’n meisie van “losse sedes” en waarin hy in ’n worsteling gewerp word en in ’n stryd om menslike vryheid, en hy uiteindelik ’n keuse tussen hemel en hel moet maak. Opgedra aan “Ingrid”…
Human en Rousseau Uitgewers, vierde druk 1974.
Toestand: sagteband toon slytasie, hardeband op rug effense slytasie, vergeeling en merke op skutblad. Bindwerk en inhoud baie goed. Onderstreping (gering)
Posgeld R28
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op die Chartleigh Webbladsy.