This item has closed with no items sold

Similar products

R30 shipping
Die wat wen - Generaal se storie uit oorlog en vrede - Jannie Geldenhuys
R230
R30 shipping
Los af! 'n terugblik op nasionale diensplig, deur die oe van 'n dienspligtige Cobus Bothma
R130
R30 shipping
`BOEREOORLOGSTORIES 34 VERHALE OOR DIE OORLOG VAN 1899-1902` BY JEANETTE FERREIRA
R350
Die verloop van die Anglo-Boereoorlog in `n Neutedop by Andrew McLeod
R99

Skadus In Die Sand: 'n Koevoet Spoorsnyer se Verhaal van 'n Insurgensie Oorlog

New
R250.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
167335373

Hierdie is die storie van 'n Kavango spoorsnyer wat ses jaar deel van Koevoet was , die elite Suid Afrikaanse Polisie teen-terrorisme eenheid, gedurende die Suidwes Afrika-Angola bosoorlog van die 1980's.

Die meerderheid van die wit polisie lede het nie meer as twee jaar gehou nie; die swart lede het egter vir jare op hierdie spore geloop. Sisingi Kamongo vertel die verhaal van sowat 50 gewapende kontakte waarin hy betrokke was; hy het vyf teen-personeel en POMZ landmyne oorleef, asook 'n RPG vuurpyl aanval op sy Casspir panser voertuig; hy is drie maal gewond; hy vertel hoe die spoorsnyers konstant gekyk het vir skadu's in die grond, vir verskuilde hinderlae en landmyne; hy vertel van die kuns van spoorsny....waar stof 'n aanduiding van tyd kon gee.

Kamongo se verhaal word ondersteun deur twee van Koevoet se bekendste spanleiers, Herman Grobler en Francois du Toit - 'n kragtige versameling van wedervaringe uit Suid Afrika se mees suksesvolle teen-insurgensie eenheid

Hierdie boek gee die eerste weergawe van 'n nie-blanke lid van die Suid Afrikaanse veiligheidsmagte,'n unieke, voorheen onvertelde perspektief van die bosoorlog, deur 'n op die grond spoorsnyer,'n kragtige, meesleurende verhaal; met die spanning amper tasbaar.

Paperback, 312 pages & photos

Published 2012 (First Edition)