Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Peet Coetzee het in n milit¿¿re omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met die ou Britse plat staal helmets in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermag loopbaan het in 1963 begin en ge¿¿indig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer; "Die Recces"
"Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Spesiale Magte Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in hierdie veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van ons teikens, die roetes en potensi¿¿le opl¿¿ posisies." - Kolonel Andr¿¿ Diedericks HCS, HC, SM, MMM.
"Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peet Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goeie vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het." - Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM.
457 pages & photos
Published 2010