This item has closed with no items sold

Similar products

R30 shipping
GRENSOORLOG 1966-1989 VOLLEDIGE 2 VOLUME STEL
R590
R30 shipping
Die ondergang van die pemex iv
R120
R30 shipping
SOUTH AFRICA`S BORDER WAR 1966-1989--WILLEM STEENKAMP
R325
R30 shipping
South Africa`s Border War 1966-1989 by Willem Steenkamp
R500

Die SAW in Die Grensoorlog 1966-1989 - Leopold Scholtz

New
R325.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
167335443

Die boek kyk vir die eerste keer omvattend na die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die Grensoorlog in Namibie en Angola. Dit ontleed die oorsake en verloop van die konflik, asook die breer internasionale konteks waarbinne dit plaasgevind het. Die SAW in die Grensoorlog bevat belangrike nuwe inligting uit dokumente wat sedert die einde van die oorlog in 1989 gedeklassifiseer is. Hieronder tel dokumente van die Staatsveiligheidsraad, die departement van buitelandse sake, die SAW en die Kubaanse en Sowjetse regerings. Dit werp lig op die Suid-Afrikaanse regering se oogmerke in sowel Angola as die destydse Suidwes, die SAW se strategie in die konflik en die oorgrensoperasies in Angola. Scholtz het ook onderhoude gevoer met verskeie prominente oudoffisiere van die SAW en geput uit inligting uit die Kubaanse argiewe om so ¿¿¿n volledig moontlike prentjie van individuele operasies te skets.

Al die belangrikste operasies en veldslae van die oorlog word bespreek, waaronder Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea en Moduler, asook die veldslae by Cassinga en Cuito Cuanavale. Hierdie besprekings word aangevul deur aangrypende vertellings deur oudsoldate van die SAW wie se ervarings die afgelope dekade op webwerwe gepubliseer is. Scholtz kyk ook krities na die rol wat die Swapo en SAW- leierskap gespeel het. Die skrywer vergelyk in die laaste hoofstukke die onderskeie partye, waaronder Swapo, die Angolese regering, die Kubane en die SAW se onderskeie doelwitte met die oorlog en in watter mate dit bereik is al dan nie. In die proses beantwoord Scholtz die vraag: Wie het die Grensoorlog gewen?

Sagteband, 544 bladsye