Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1964 hardeband met stofomslag 153 bladsye, die stofomslag het plastiek oor en het dus min merkies, het nie die plastiek afgehaal nie maar neem aan hardeband is in goeie toestand, vergeling van bladsye en daar is vlekkies op die meeste bladsye,naam en adres voor in boek,aansoek kaart vir lidmaatskap in boek, die teks is skoon en die binding goed, versendng R30 in RSA-GEEN OORSESE VERSENDING