Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Vryheidstryd van die Afrikaner vanaf volksplanting tot volksversaking deur dr Pieter Möller. A5, 431 bls., sagteband. Die boek oorspan die hele geskiedenis van die Afrikanervolk vanaf 1652 tot 1999. Ofskoon die boek deur ‘n historikus, op ‘n feite-getroue wyse geskryf is, lees dit lekker vloeiend en is dit baie interessant. R170