Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 12 working days
Die skrywer ondersoek en bespreek verskeie temas, soos hoe ons ware blydskap in die geloof ervaar, hoe dit ons lewenstyl benvloed en hoe ons God se stem hoor deur sy Woord wat so duidelik met ons praat. Die skrywer moedig lesers aan om te leef wat die Woord vra en wys hoe die uitleef van hirdie roeping tot blydskap lei wat binne God se wil ervaar word.
Die gelowige kan met Die Blydskap Van Sy Nabyheid sy dag begin of afsluit met 'n oordenking wat gegrond is in die Woord van di God in wie ons glo, en ware blydskap ervaar.
Summary | Wanneer is God naby jou? Wanneer is God só naby dat jy met blydskap vervul raak deur sy teenwoordig-heid? In Die Blydskap Van Sy Nabyheid kyk Johan Smit in 366 dae van nader na wat die blydskap van God se nabyheid regtig vir die gelowige beteken... |
Author | Johan Smit |
Publisher | Christelike Uitgewers |
Release date | 20121022 |
Pages | 400 |
ISBN | 1-4316-0300-7 |
ISBN 13 | 978-1-4316-0300-8 |