Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | In 1961 met Republiekwording, is hierdie 10 miniatuur tinfiguurtjies van bekende Suid - Afrikaanse Historiese Persoonlikhede deur Caltex uitgegee om die 'Bouers van 'n Nasie' te herdenk. Die stel is oor 'n tydperk uitgegee met 1 figuurtjie elke 2 weke. Elkeen van die figuurtjies is met die hand geverf en staan tussen 53 - 58 mm hoog. Die verhogie vir uitgestalling is driehoekig met afmetings 19 x 19 x 22 cm. Figuurtjies is uitgeggee in 'n dosie met 'n illustrasie en besonderhede van die figuurtjie daarop en 'n pamfletjie waarop inligting oor die historiese persoonlikheid gegee word. Ek het 'n VOLLEDIGE STEL wat vir die afgelope 50 jaar weggepak was en wat nog in MUNT TOESTAND is (volledig met die dosies en pamflette vir elke figuur) en bied dit hier te koop aan. U kan die volledige stel en verhogie bo sien. |
TOESTAND | Die stel is nog in MUNT toestand. |
Hierdie is 'n baie skaars stel om volledig te bekom. Die dosies waarin die figuurtjie uitgegee is ontbreek ook gewoonlik omdat hulle van dun en brose karton gemaak is en baie maklik beskadig word. Om die pamfletjies van elke figuurtjie te bekom is ook gewoonlik 'n onbegonne taak. As u hierdie stel benodig vir u versameling koop dit nou terwyl u kan want dit is nie iets wat 'n mens dikwels vind nie - veral nie in munt toestand nie. |
R38 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE STEL KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM. |
|