Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Langenhoven Badwater van Bethesda Verhaal Van Mof en sy Mense deur C J Langenhoven
Skutblad: foto van D F Malherbe en sy hond, Herrie-Mof.1925.
Nasionale Boekhandel Beperk Uitgewers, 23e druk, (sonder jaar) circa 50’s,111p.
Hardeband - geen stofomslag - 111 bladsye, die hardeband en rugkant is effens verweer, binding goed, naam van eienaar op skutblad, inhoud skoon, ouderdomsvergeling. Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.