Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1954 hardeband met stofomslag - hierdie is n ex bib boek en is verweer - die stofomslag is veerweer, die hardeband het rakverweer ,gewone plakkers ens in boek, skeurtjie in die eerste bladsy en alhoewel daar geen los bladsye is nie is van die bladsye met sellotape vasgesit, teks is skoon, sal boek dus as verweerd beskryf, versending R30 in RSA- geen oorsese versending