Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1955 hardeband met stofomslag - hierdie is n ex bib boek met die gewone stempels ens, die stofomslag is effens verweer, die hardeband is goed maar het rakverweer aan die onderkant, geskenkplakker voor in boek, skeurtjies in bladsye 3,5,55,127141, teks is skoon en die binding goed maar die net van die binding is sigbaar voor en agter in die boek, sal boek as verweerd beskryf, versending R30 in RSA- geen oorsese versending