This auction has been won.
View other items offered by My Mind Change1340
Leading
1 × R99.00
4 Dec 22:19

Similar products

R30 shipping
3ply LUNCHEON MAGNOLIAS EN VASE CHINOIS 20s
R130
R30 shipping
Jus D'Amour En Fleurs
R380
R30 shipping
Mini Rechargeable Triple Blades Shaving Razor For Men EN-9306
R596.20
R30 shipping
65% OFF
MARKELL Professional 4D Lifting Serum Ampoules for around the EYE CARE PROGRAMM age 30+
R380 R1,100

**NUUT** - AFRIKAANS - SLAAP PROGRAMMERING - Vinnige en Maklike Leer - Subliminale CD

1 was available / new
Indicative market price: R2,500
R99.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Discreet item
Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
AFR - Vinnige en Maklike Leer
Bob Shop ID:
168884839

 

 

Slaap Programmering Subliminale CD – Vinnige en Maklike Leer!

Hierdie ongelooflike opname sal help om maklik en vinnig te leer terwyl jy slaap! Maak gebruik van die 6-8 ure wat jy slaap in die aand om jou brein te lei om jou te leer om vinnig en maklik te leer met geen ekstra moeite, behalwe dat jy slaap.

Deur gebruik te maak van die nuutste in subliminale boodskap tegnologie, Slaap Programmering – Vinnige en Maklike Leer,  sal duisende kragtige, positiewe subliminale boodskappe direk aan jou onderbewussyn verskaf en jou die krag te gee om vinnig en maklik te leer.

Die Slaap Programmering Subliminale is geskep met die familie in gedagte, wat beteken dat dit veilig is, en kan selfs op babas gebruik word. (So as kinders naby is, moenie stres nie, dit is nie skadelik nie, inteendeel, sal dit 'n baie positiewe impak op jou kinders hê.)

Hierdie CD bestaan uit die volgende tegnologie

1.Fluister Subliminaal

2.Omgekeerde boodskappe

3.Vinnige subliminale

4.Stereo verwarring

Elkeen van hierdie tegnieke is kragtig en getoets.  

CD-lengte is +- 60 minute. Speel die cd in die aand vir die volle 6-8 ure wat jy slaap.

Slaap Programmering se agtergrond musiek is geskep deur Fridrik Karlsson, die Subliminale boodskappe is geskep deur My Mind Change Productions.

WAT IS SLAAP PROGRAMMERING?

Slaap Programmering is 'n tegniek van kragtige voorstelle aan jou gedagtes terwyl jy slaap, die herprogrammering van jou gedagtes op die diepste moontlike vlak. Subliminale boodskappe is opdragte wat jou onderbewussyn herprogrammeer in 'n opwindende en positiewe manier. Die opnames is so saamgestel met musiek dat jy net die rustige musiek hoor.

Dit is baie kragtig.

Slaap Programmering doen presies dieselfde werk as hipnose, maar vir elke uur wat jy slaap!

Dink vir ‘n oomblik daaroor.

Wanneer is jy die mees vatbaarste?

Wanneer is jou gedagtes heeltemal oop vir voorstelle?

Dis slegs wanneer jy slaap en in die diepste vatbaarste Delta breingolf is, wat ‘n hipnoterapeut net kan droom om jou in te kry!

Slaap Programmering is soos die bywoning van 'n uiters kragtige agt uur hipnose sessie elke nag. Dit is kragtig - en dit is deeglik bewys ook!

Daar is wetenskaplike navorsing gedoen oor "hypnopedia", wat dokumenteer oor die invloed van opdragte terwyl jy slaap. Die Amerikaanse regering het selfs die Mors kode  tegniek gebruik om die militêre rekrute te leer terwyl hulle slaap ... met groot sukses!

Dit werk fantasties.

Slaap Programmering is dalk die beste geheim wat ooit stil gehou was, maar nou weet jy daarvan.

Dit is so eenvoudig dat jy sommige tegnieke van Slaap Programmering op jouself kan oefen deur te begin met die herprogrammering van jou eie gemoed. Vandag nog.

Om die waarheid te sê, dit is die mees kragtige instrument vir persoonlike ontwikkeling. (Ek sê dit nie oor enige ander produk of diens nie, net van Slaap Programmering!)

Ja - dit is die mees gevorderde Slaap Programmering opnames wat ooit gemaak is. Dit is maklik om te GEBRUIK. Speel net die CD op herhaal terwyl jy slaap. Dis al wat jy hoef te doen. Ontspan en laat die opname al die harde werk vir jou doen!

Elke opname sal letterlik begin met die herprogrammering van jou innerlike gedagtes, die verandering van jou lewe van die binnekant af. Dit begin al op die eerste aand wat jy dit gebruik. Daarna raak die resultate net beter en beter.

Jy skakel jou agt ure se slaap in 'n volwaardige, heeltemal ontspanne, lekker hipnose sessie.

Nou is dit jou kans om voordeel te trek! 

Sjoe, hierdie is kragtige vaardighede en jy kan elkeen van hierdie CD-opnames ervaar en die herprogrammering van jou diepste gedagtes - binne die volgende paar dae.

Onthou, elke nag wat jy hierdie opnames op herhaal sit, verbeter jy voortdurend  elk van die vaardighede en gewoontes waarvan jy nie hou nie.

... Alles sonder enige poging behalwe om te slaap!

Ander titels beskikbaar:

  1. Alcohol Vry
  2. Die Aanvaarding van Verandering
  3. Ervaar Ware Suksesvolle Verhoudings
  4. Geen Spanning op Skool
  5. Gesindheid van dankbaarheid
  6. Hou op om Gemors Kos te Eet
  7. Hulp vir Mishandeling
  8. Konstante Piekprestasie
  9. Lok Geld
  10. Lok Geleenthede
  11. Ontwikkeling van Suiwer Geduld
  12. Positiewe Ouerskap
  13. Strategiese Beplanning Vaardighede
  14. Suksesvolle Kinders
  15. Uiterste Sukses
  16. Uitstekende Konsentrasie
  17. Verbetering van romanse, intimiteit en liefde
  18. Vergewe en Vergeet die Verlede
  19. Vinnige en Maklike Leer
  20. Voorspoed en Oorvloed
  21. Wees Oplettend en Veilig
  22. Wiskunde is Maklik
  23. Word Meer Geestelik
  24. Aanvaar jouself
  25. Aanvaar n nuwe eggenoot
  26. Afrikaans ADHD
  27. Die Beste Eksamen Hersiening
  28. Duidelike Drome
  29. Fantastiese Besigheids Sukses
  30. Geniale Kind
  31. Gewigsverlies
  32. Goeie Geheue
  33. Goeie vaardighede in openbare redevoering
  34. Hantering van Kritiek
  35. Hou Op Rook
  36. Kreatiewe Denkwyse
  37. Leer  om jouself lief te he
  38. Lees Vinniger as ooit tevore
  39. Maak die regde besluite
  40. Ongelooflike Selfbeeld
  41. Ongelooflike sterk en intelligente humor
  42. Raak Gemotiveerd
  43. Respek en Goeie Maniere
  44. Super Self Vertroue
  45. Verlossing van die verlede
  46. Verminder jou Stress Vlakke
  47. Wees Deurslaggewend en kry wat jy in die lewe soek
  48. Nog vele meer....

 

To View my other crazy Auctions and Sleep Programming products, Click Here:

I sell on bidorbuy.co.za

Customer ratings: 1 ratings

Great place to shop. Will be back
30 Dec 2014