Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GETEKEN DEUR ETIENNE LEROUX.
EX LIBRIS LEON ROUSSEAU (Human & Rousseau)
Uitgewerij Culemborg, Kaapstad. Eerste uitgawe van Etienne Leroux se eerste boek. 1955. Hardeband (leer). 173 bladsye. Baie goeie toestand. Omslag se agterste boonste hoekie het 'n klein skeurtjie. Bladsye effens verdonker teen die rante. Minder as 1kg.