Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut **** Die boek vergestalt Antoinette se ervaring van haar ontmoeting en sewe jaar se vakleerlingskap met die legendariese Griekwa-heler, oom Johannes Willemse. Die genesende eienskappe van die Karoo-kruie is oor ÅÂÂ periode van byna veertig jaar van oupa na kleinseun aangegee. Die geheime kennis van die veld het hom bekend gemaak as die bossiedokter wat vas glo aan die inherente helingskrag van die liggaam wat nie net fisieke heling stimuleer nie, maar ook emosionele genesing bewerkstellig: die genesing van binne af buite toe.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.