Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deon Meyer - 7 Dae. 419 bladsye. Nuut.
Ek sal elke dag 'n polisieman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPD.
En dan begin hy. Bennie Griesel is die een wat die dosier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar's geen motief, geen leidrade, net 'n reeks naakfoto's, 'n uiters ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur.