This auction has closed with no winners.
View other items offered by The Bedouin4344

Similar products

Vintage tin COLLECTORS TIN
R19.99
Rock n Choc tin
R80
R30 shipping
"Van Ysendyk se Suiwer Koffie" Tin
R850
Tin - Beautiful Schwarzwald dvd tin
R50

S A ERFENIS. 10 MINIATUUR TIN FIGUURTJIES OP VERHOGIE. 'Bouers van 'n Nasie'. Skaars & volledig.

0 was available / secondhand
Indicative market price: R2,500
R1,250.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Schoemansville, Hartbeespoort Dam
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 29 April.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
coll64/1405
Bob Shop ID:
170424196


BESKRYWING EN TOESTAND
BESKRYWINGIn 1961 met Republiekwording, is hierdie 10 miniatuur tinfiguurtjies van bekende Suid - Afrikaanse Historiese Persoonlikhede deur Caltex uitgegee om die 'Bouers van 'n Nasie' te herdenk. Die stel is oor 'n tydperk uitgegee met 1 figuurtjie elke 2 weke. Elkeen van die figuurtjies is met die hand geverf en staan tussen 53 - 58 mm hoog. Die verhogie vir uitgestalling is driehoekig met afmetings 19 x 19 x 22 cm. Figuurtjies is uitgeggee in 'n dosie met 'n illustrasie en besonderhede van die figuurtjie daarop en 'n pamfletjie waarop inligting oor die historiese persoonlikheid gegee word. Ek het 'n VOLLEDIGE STEL wat vir die afgelope 50 jaar weggepak was en wat nog in MUNT TOESTAND is (volledig met die dosies en pamflette vir elke figuur) en bied dit hier te koop aan. U kan die volledige stel en verhogie bo sien.
TOESTANDDie stel is nog in MUNT toestand.
NOTAS
Hierdie is 'n baie skaars stel om volledig te bekom. Die dosies waarin die figuurtjie uitgegee is ontbreek ook gewoonlik omdat hulle van dun en brose karton gemaak is en baie maklik beskadig word. Om die pamfletjies van elke figuurtjie te bekom is ook gewoonlik 'n onbegonne taak. As u hierdie stel benodig vir u versameling koop dit nou terwyl u kan want dit is nie iets wat 'n mens dikwels vind nie - veral nie in munt toestand nie.

 


 

 

Alle items
Al die items in die lot. Daar is figuurtjies van Jan van Riebeeck, Maria de la Quellerie. Bartholomius Diaz, Vasco da Gama, Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Jacob de Mist, Thomas Pringle. Sir Benjamin D'Urban en Piet Retief. Daar is ook die dosies van elke figuurtjie en 'n pamfletjie saam met elke figuur wat biografiese besonderhede verskaf asook die verhogie waarop die figuurtjies uitgestal word. ALLES VOLLEDIG EN IN MUNT TOESTAND.

5 van die figuurtjies (Jacob de Mist, Thomas Pringle, Sir Benjamin D'Urban, Piet Retief en Vasco da Gama) saam met 'n vuurhoutjiedosie om 'n idee te gee van relatiewe grootte.

Die ander 5 figuurtjies (Simon van der Stel, Lady Anne Barnard, Maria de la Quellerie, Bartholomius Diaz en Jan van Riebeeck).


Een van die figuurtjies van nader gesien. Elkeen is met die hand geverf en die oorspronklike figuurtjies is gemodelleer deur I Mitford van Barberton.

'n Figuurtjie en die items wat saam met ELKE FIGUURTJIE teenwoordig is SOOS OORSPRONKLIK UITGEGEE. Daar is 'n dosie met 'n illustrasie en die besonderhede van die figuurtjie en 'n pamfletjie met die persoonlikheid se biografiese besonderhede (Afrikaans en Engels op die ander kant).

Die staander of verhogie waarop die tinfiguurtjies uitgestal word. Die name en datums van geboorte en sterfte van elkeen is daarop gedruk. Dit het die vorm van een van die hoeke van die Kasteel in Kaapstad. U sien die Afrikaanse kant. Aan die anderkant is die Engelse ekwivalent.

Die merk van die vervaardiger verskyn onderop elke figuurtjie. Dit was Swedish African Engineers van Kaapstad.

AANSTUURKOSTE

R38 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE STEL KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.

I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE (ADDITIONAL SETS OF THIS ITEM WOULD COST R10 EACH TO SHIP). CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

 

ImageImageImageImageImageImageImage

More from this seller

View all
R30 shipping
44% OFF
Della Reese - THE BEST OF DELLA REESE. Vinyl 33 rpm LP album. (NM/NM). USA release (1972).
R100 R180
R30 shipping
SENATOR TIZIO. Fountain pen. Walnut barrel. Chrome.
R375
R30 shipping
20% OFF
J. M. Straczynski - THOR. Collected ed. #7 - #8 & #600. Marvel. Near Mint. ISBN 978-7851-1760-5
R280 R350
R30 shipping
34% OFF
The Diamonds - COOL ROCK. 33 rpm. 12` vinyl LP record. (VG/VG). 1961. RSA/Rhodesia. Pop Rock album.
R1,250 R1,900