Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Halfkrone vir die nagmaal deur E kotze Eerste Uitgawe eerste druk
Essays deur die bekroonde skrywer E Botha met plaas en seetemas en in 'n Afrikaans soos dit onder die mense in die kontrei gepraat word.
Tafelberg Uitgewers, 1982, 116p.
Toestand: Hardeband, Geen stofomslag, goeie toestand en skoon maar potloodmerke.
Posgeld R28.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus