Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1961 hardeband met stofomslag 230 bladsye,hierdie is n ex bib boek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het n apar merkies aan en n wit stickertjie aan die rugkant onder, die hardeband is goed, daar is stempels ens in die boek - sien foto onder, die teks is skoon en die binding goed- lyk asof die boek nie juis gelees is nie, versending R30 in RSA- geen oorsese versending