|
Vrydag 11 Desember 2009. Potchefstroom Country club. R1800 per 4 bal, 2 ball alliance. Ingesluit in die prys is n verwelkomings geskenk, Halfway house ete, aand ete en jou green fees. Groot Pryse te wen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 3 Skape, n boot reis op die Olifants rivier en vele meer. Kom les jou dors by 5 geborgde watergate.
|