Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tien vir n vriend deur Marita van der Vyver Jeugverhaal
Die verhaal van twee jeugdiges wat gedurende ’n vakansie persoonlike ontdekkings doen. “’n Fynverweefde verhaal geskep rondom ’n kort maar deurslaggewende tydgreep uit die lewens van die hoofkarakters.”
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy