Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elke hoofstuk bevat resepte wat gepas is vir die seisoen, maar laat jou toe om te besluit waarvoor jy lus het. Dié boek gaan bedrywige kokke weer laat uitsien om die kombuiskaste in te vaar en gaan elke dag se kookervaring weer in 'n genieting omskep. Met resepte wat oor en oor die toets van die tyd deurstaan het, gekombineer met vars, nuwe idees, bied dit 'n uitkoms vir elke ma en besige kok