Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Om die son te aanskou deur Audrey Blignault
'n Besielende boekie met 'n boodskap vir almal wat iemand verloor het met die dood. Geskryf ter ngedagtenis van haar eggenoot, Andries, wat in 'n motorongeluk gesterf het waarin sy self ernsnstig beseer is.
Tafelberg-Uitgewers, eerste uitgawe1968, derde druk 1971 78p.
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, naam van vorige eienaar oop skutblad, baie gering rakslytasie, skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.