Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUUT - Kmdt. Danie Theron – Baasverkenner van die Tweede Vryheidsoorlog deur JH Breytenbach. A5, sagteband, 232 bls. Die boek het in 1950 vir die eerste keer die lig gesien en is in 2002 heruitgegee. Danie Theron se krygslis en dapperheid het so legendaries geword dat in die latere RSA die Danie Theron-krygskool na hom vernoem is.