Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige stel deur FA Venter: -
1. Geknelde Land - 1961 vierde uitgawe. (Fotostaat stofjas). Boek vertoon vlekke en ligte verkleuring 6/10.
2. Gelofteland - 1969 vierde druk. (Oorspronklike stofjas effens verweer). Tape merkies op binnekant van voorblaaie. 8/10
3. Offerland - 1964 tweede druk. ( Oorspronklike stofjas met skeurtjie bo-aan). Tape merke. Gebruikte toestand.7/10
4. Bedoelde Land - 1968 eerste uitgawe. ( Fotostaat stofjas). 7/10
Normale ouderdomsverkleuring kom voor.
Versending R52.00