Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Laurika Postma is bekend vir haar Voortrekkermonument werk. De Jager-HAUM, Eerste uitgawe, eerste druk, 1984. Gebind in luukse sweedse leer (suede). Met stofomslag. 103 bladsye. Baie goeie toestand - skoon en netjies. Rubberstempel en kode voor-in. Klein plakkertjie op rugkant van stofomslag. Meer as 1kg.