Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Ombekombare kinderboek uit 1950 - (toe die ou tannie drie was) - die hele boekblok is los van die omslag - jy kan hom seker met twee strepe masking tape weer vasplak - behalwe nou daarvoor is die boek nog verbasend goed vir sy ouderdom - ek het hom gegoogle en daar is wereldwyd nie nog 'n kopie beskikbaar nie.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd