Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deur Gerhard Swan, Pieter Smit & Dirk Botes.
Hardeband. 350 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Boekhandelaar stempel.
Meer as 1kg.
Hierdie boek, die eerste van sy soort in Afrikaans, is 'n volledige gids vir die beginner, sowel as die ervare trofeejagter. Dit is ook onontbeerlik vir enigeen wat belang stel in Afrikawild. Hierdie boek - die Afrikaanse weergawe van die gewilde Hunting Africa - sal na verwagting die standaardbron oor jag in Afrika word. Jag in Afrika is 'n uiters omvattende boek wat elke denkbare aspek van jag, gewere en verwante onderwerpe dek. Dit bevat alles wat 'n mens kan verlang in 'n boek oor jag in Afrika.