Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Berigte van Weerstand deur Emma Huismans Apartheid-politieke kortverhale EERSTE DRUK
" Emma Huismans se debuut as kortverhaalskrywer bevat onthutsende "berigte" oor ervarings in swart gemeenskape van die Kaap. Huismans skryf onsentimenteel en vanuut persoonlike kennis oor die volgehoue strrd teen die magte van apartheid." (Agterblad inligting).
Taurus Uitgewers, EERSTE UITGAWE EERSTE DRUK, 1990 105p., 56p.
Toestand: Sagteband, geen stofomslag, baie geringe rakslytasie, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad, goeie toestand, skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.