Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Rebellie van 1914 (5 skrywers) In hierdie boek word die ses hoof figure van die 1914-15 rebellie behandel, naamlik Generaals De Wet, De la Rey, Beyers, Kemp, Maritz en Kommandant Jopie Fourie. Siener van Rensburg speel ook ‘n belangrikke rol. In 1996 gepubliseer. R50